Sport

Vinnig word penne, potlode en skooldrag vervang met streeptruie, hokkiestokke en balle…
Wanneer ons werk, werk ons hard… wanneer ons speel, gee ons ons beste! Al wén ons nie altyd nie… ons maak seker ons “speel goed!”