Sport

Atletiek

Gholf

Hokkie

Krieket

Landloop

Muurbal

Netbal

Rugby

Ruitersport

Skaak

Sport buite skoolverband

Swem

Tennis

Gholf

Gholf word tydens die vierde kwartaal gespeel en dit vind op Maandae plaas.

Daar word aan die skole-liga deelgeneem.

Daar is plek vir 8 spelers, dus 2 spanne van 4 spelers elk.