Akademie

Soos die Lego-karaktertjies maklik op verskeie stelletjies gemaak-pas kan word, klik-klak ons Wouwtjies gemaklik van een aktiwiteit na die ander en verruil die blokkies, geboue, klasse, vakke, kompetisies en uitdagings gedurig… een, vir die ander!

Wouwtjie-akademie is ons trots.  Die wenresep?  Vaardige, kundige, omgee-onderwysers wat werklik “tyd máák vir elke kind”!

agsdi-bookmark

Grondslagfase

Graad 1 - 3

Grondslagfase

Élke ouer wil graag vir hul kind ’n voorsprong in die lewe gee…

agsdi-bookmark-star

Intersenfase

Graad 4 - 7

Intersenfase

Baie individuele aandag laat “gewone” kinders uitsonderlik presteer…