Administratiewe inligting

Bankbesonderhede
LAERSKOOL ANTON VAN WOUW
BANK: ABSA
TAK: BROOKLYN- 335345
REKENINGNOMMER:1500490124
Inskrywingsvorms
Herregistrasievorm
Beleide
Skoolfonds
Laerskool:
SKOOLGELDE VIR 2021: R24 350 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R2 435 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2021 betaal word: R23 376
(korting R974)
Pre-primêr:
GRAAD R vir 2021: R24 350
Betaalbaar oor 10 maande @ R2 435 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2021 betaal word: R23 376
(korting van R974)
GRAAD RR vir 2021: R25 500
Betaalbaar oor 10 maande @ R2 550 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2021 betaal word: R24 480
(korting R1 020)
GRAAD RRR vir 2021: R28 000
Betaalbaar oor 10 maande @ R2 800 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2021 betaal word: R26 880
(korting R1 120)
GRAAD RRRR vir 2021: R28 400
Betaalbaar oor 10 maande @ R2 840 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2021 betaal word: R27 264
(korting R1 136)
Naskool Laerskool:
Naskoolgelde vir 2021: R13 200 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R1 320 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2021 betaal word: R12 672 (korting (R528)
Dagtarief vir toevallige besoekers R120.00 per middag, voor of op die toepaslike dag by die finansiële kantoor betaalbaar.
1 Dag per week R425 per maand.
2 Dae per week R775 per maand.
3 Dae per week R1 045 per maand.
Naskool Pre-primêr:
Naskoolgelde vir 2021: R13 200
Betaalbaar oor 10 maande @ R1 320 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2021 betaal word: R 12 672 (korting R528)
Dagtarief vir toevallige besoekers R120.00 per middag, voor of op die toepaslike dag by die finansiële kantoor betaalbaar.
1 Dag per week: R425 per maand.
2 Dae per week: R775 per maand.
3 Dae per week: R1 045 per maand.
Bemarkingsgeleenthede:
Advertensiemoontlikhede
Ons bied verskeie bemarkingsgeleenthede vir huidige, asook potensiële nuwe borge aan. U reklame by die skool bereik op ʼn gereelde basis ʼn direkte teikenmark. Die ondersteuning wat u op hierdie wyse aan ons leerders en skoolgemeenskap bied, hou vir u organisasie al die bemarkingsvoordele en gepaardgaande groei in. Deur u ondersteuning, help u ons om die nodige fondse te genereer om ons ideale te bereik en om sodoende te verseker dat ons leerders steeds die beste onderrig op akademiese- , sport- en kulturele gebied ontvang. Ons nooi u om deel te word van ons innoverende bemarkingsveldtog om sodoende pro-aktief ʼn wen–wen verhouding vir beide partye te bewerkstellig.
Nuusbrief
Die nuusbrief word elke Vrydag elektronies aan elke gesin in die skool uitgestuur. U advertensie word in die nuusbrief geplaas.
Koerantjie
Dit is ‘n gewilde skoolkoerant wat al die doen en late van die kwartaal weerspieël. ‘n Móét-lees in die gemeenskap! Dié koerantjie word ook by die omliggende kleuterskole versprei.
Dagboek 2021
Elke leerling ontvang ‘n dagboek vir die jaar waarin al die datums van gebeure aangeteken is en wat dien as ’n huiswerkboekie. Tussen “elke kwartaal” is daar advertensiespasies beskikbaar.
Elektroniese Kennisgewingbord
U besonderhede verskyn daagliks vir 30 dae.
Indien u meer inligting oor ʼn spesifieke advertensie wil bekom, is u welkom om my enige tyd te kontak.
Marica Botha by: bemarking@wouwtjies.co.za