Sport

Atletiek

Gholf

Hokkie

Krieket

Landloop

Muurbal

Netbal

Rugby

Ruitersport

Skaak

Sport buite skoolverband

Swem

Tennis

Skaak

Skaak is ‘n skoolsport wat deur ‘n provinsiale afrigter afgerig word. Wouwtjie-skaak is ‘n sport wat vinnig besig is om uit sy nate te bars.

Oefeninge vind elke Woensdag by die skool plaas.

 

Prestasies in ‘n neutedop…

2018

  • Wouwtjies kan spog met hul eerste skaakspeler wat Suid-Afrika in verskeie oorsese toernooie verteenwoordig

2019

  • Wouwtjies spog met nege Tshwanespelers.