Sport

Atletiek

Gholf

Hokkie

Krieket

Landloop

Muurbal

Netbal

Rugby

Ruitersport

Skaak

Sport buite skoolverband

Swem

Tennis

Landloop

Landloop is die sport wat help om ons sportleerders die hele jaar fiks te hou. Die sportsoort gaan ook van krag tot krag en die Wouwtjies skryf elke jaar ‘n rekordgetal atlete in vir die ligas.

Oefening vind  Maandae tot Donderdae plaas.

 

Prestasies in ‘n neutedop…

2019

  • Drie landloopatlete verwerf hulle Gauteng- Noord kleure