Sport
Atletiek
Gholf
Hokkie
Krieket
Landloop
Muurbal
Netbal
Rugby
Ruitersport
Skaak
Sport buite skoolverband
Swem
Tennis
Atletiek
Die Wouwtjies neem aan die A-liga, wat al die Groot skole in Pretoria insluit, deel. Om in die A-liga te kompeteer, vereis harde werk en deursettingsvermoë. Natuurlik is geen uitdaging vir die Wouwtjies te groot nie!
Die Wouwtjie-atlete het in die 2019/2020 seisoen uitsonderlik presteer.
Prestasies in ‘n neutedop…
2019
- Lewer 13 Distriksatlete op
- Twee atlete word as Suid-Afrikaanse kampioene in hoogspring en skyfwerp gekroon.
2020
- Lewer 8 Distriksatlete op
- Vier atlete dring deur na GISSA
- Een Wouwtjie-atleet verwerf Gautengkleure vir gewigstoot
Atlete oefen Maandae tot Donderdae op verskillende tye aan hulle onderskeie items om sodoende die beste moontlike afrigting te kry. Die Wouwtjie-afrigters woon gereeld kursusse by om op hoogte van die nuutste afrigtingstegnieke te bly.
