Sport

Atletiek

Gholf

Hokkie

Krieket

Landloop

Muurbal

Netbal

Rugby

Ruitersport

Skaak

Sport buite skoolverband

Swem

Tennis

Krieket

Die krieketseuns speel in die A2-liga. Hier kompeteer hulle  teen die die Groot-skole van Pretoria. Wouwtjies spog met ‘n voltydse krieketakademie. Die o.8 spanne speel alreeds ligawedstryde. Die spelers gaan elke jaar op ‘n kriekettoer om hulle vaardighede te ontwikkel. Die o.11 en o.13 seuns neem aan die Dag-Aandliga deel.

Oefening vind op Maandae tot Donderdae plaas.

 

Prestasies in ‘n neutedop…

  • Die Wouwtjies is in die verlede twee keer as Titans-wenners gekroon.

 

Bev-krieket

Vir ons kleiner krieketsterre, o.5 – o.8, is daar Bev-Krieket, met wedstryde op Woensdae.