Die Wouwtjie-Mascot profiel
Naam: Willem Wouw
Beroep: Wouwtjie vlieënier van inspirasie
Geboorteplek: Laerskool Anton van Wouw – Rooiland
Geboortedatum: 3 Augustus 2009
Spesie: Geelbekwou, ook bekend as Milvus aegypticus
Ouers: Willa en Wouter Wouw
Opleiding: Skool van die lewe…
Gewig: Veerlig
Hoogte: Reik na die sterre
Kleur van oë: Bruin (met ‘n vonkel daarin!)
Motto: Vlieg hoog!
Gunsteling…
Persoon: Waak-en-Werk Wouwtjie
Kos: Pitkos! En KFC!
Liedjie: Sweef soos ‘n arend…
Kleur: Ligblou
Dier: Homo sapiens
Sport: Vryval
Boek: Spud learn to fly!
Band: The Eagles
Seep: Dove
Flieks:
– Gone With The Wind
– Chicken Run
– Wouwtjie Op Die Stoep
– Mighty Wouw Young!