Kultuur

Juniorkoor

Kinderkoor

Kunstefees

Musieksentrum

Orkes

Redenaars

Revue

Speech festival

Tjokkertoneel

Toastmasters

Voortrekkers

Voortrekkers

Dirkie Uys Voortrekkers

Gun jou kind die avontuur van Voortrekker-wees!

Dirkie Uys Voortrekkers – waar skattejag, nagmars, kleilat speel, onder die sterre slaap en saamsing om ‘n kampvuur, deel is van ons “normaal”.

Kom ontdek hoeveel pret jou kind kan hê terwyl hy/sy speel-speel van ons trotse taal, kultuur en erfenis leer.

Ons kweek gebalanseerde leiers vir môre, wat geanker in hul geloof, en trots op hul identiteit as Afrikaners, postiewe landsbugers is.

By die Voortrekkers lei ons jongmense om vroeg reeds selfstandig te wees en van jongs af te leer om saam te werk en speel, as deel van ‘n span. As u kind eers eenmaal saam met ons gekamp het, gaan dit maar moeilik gaan om hom of haar van “Vories” af weg te hou.

Dirkie Uys kommando het ‘n trotse geskiedenis van 68 jaar by Laerskool Anton van Wouw.