Kultuur

Debat

Juniorkoor

Kinderkoor

Kunstefees

Musieksentrum

Orkes

Redenaars

Revue

Speech festival

Tjokkertoneel

Toastmasters

Voortrekkers

Tjokkertoneel

Tjokkertoneel is ’n ATKV-kompetisie waar laerskole ’n toneelstuk inskryf en sodoende teen mekaar kompeteer.

Tjokkertoneel is ’n fenominale buitemuurse aktiwiteit waar Gr.6- en 7-leerders wat ’n groot liefde vir die verhoog het, die verskillende speeltegnieke en tegniese aspekte van teater leer ken. Dit moedig die leerders aan om voor ’n groot gehoor hul talent en natuurlike speelstyl uit te leef.

Die leerders word egter ook opgelei in die tegniese aspekte om beligting en klank te doen en om verhoogbestuurders te wees.