Kultuur
Debat
Juniorkoor
Kinderkoor
Kunstefees
Musieksentrum
Orkes
Redenaars
Revue
Speech festival
Tjokkertoneel
Toastmasters
Voortrekkers
Revue
Laerskool Anton van Wouw bied aan élke leerder die geleentheid om deel te wees van ’n revue. Die revue-produksie word elke vier jaar deur die skool op die planke gebring.
Dit is belangrik dat elke leerder blootgestel word op kultuurgebied, om sodoende ook die waardes van die skool uit te leef tot die beste van sy/haar vermoëns. Elke leerder speel ’n groot rol in die sukses van die produksie.