Wouwtjies swem soos visse! Tydens die swemgala vir die Gr.R tot 7-leerders het die swemmers hulle staal gewys! Ons sien uit om weer teen ander skole deel te neem…