Oud-Wouwtjie presteer internasionaal!

Dance World Cup wenner!

Nico Prinsloo het aan die Dance World Cup in Engeland gaan deelneem en is as wenner bekroon in ál sy items!

Fantasties Nico! Ons is, is baie trots op jou!