o.9A én o.10A is die A-bond Blou Bul rugby-kampioene! Ons is so trots op ons o.9A én o.10A rugbyspanne wat die A-bond Blou Bul kampioene is! Baie geluk aan elke seun en afrigter!