Kultuur

Juniorkoor

Kinderkoor

Kunstefees

Musieksentrum

Orkes

Redenaars

Revue

Speech festival

Tjokkertoneel

Toastmasters

Voortrekkers

Kunstefees

Die Wouwtjie Kunstefees is ‘n jaarlikse instelling (behalwe in ‘n revue-jaar) wat gehou word om aan alle die leerders die geleentheid te bied om in hul bekende omgewing hul talente ten toon te stel.

Daar word in baie verskillende kategorieë meegeding, bv. dans, sang, drama, kuns, tafeldek, blommerangskikking, skryfkuns en instrumentale musiek.

Daar word dan ’n heerlike Wouwtjieklop aangebied waar almal dié  talente in die vorm van ’n fees kan kom geniet. Met ietsie lekkers vir almal, is dit ’n heerlike Wouwtjiefees!