Kultuur

Juniorkoor

Kinderkoor

Kunstefees

Musieksentrum

Orkes

Redenaars

Revue

Speech festival

Tjokkertoneel

Toastmasters

Voortrekkers

Juniorkoor

Die missie van die Juniorkoor is om ‘n voorliefde vir sang, by jong leerders (Gr. 1 tot 3), te kweek. Leerders moet ’n oudisie aflê en alhoewel alle leerders aangemoedig word om deel te neem, is suiwer stemmetjies tóg belangrik. Die koor sing eenstemmig en bestaan tans uit 70 leerders.

Die Juniorkoor neem jaarliks deel aan kompetisies en feeste om sodoende aan leerders die nodige blootstelling te gee ter voorbereiding van koorsang in die jare vorentoe. Dit sluit in: ATKV-Applous, kunswedstryde en koorfeeste.

Juniorkoor-prestasies in ’n neutedop:

  • ATKV-Applous: behaal Goud. (2023)
  • Centurion Kunstefees: behaal A++ (93%) en eindig 2de. (2023)