Administratiewe inligting

Skoolfonds

LAERSKOOL:

SKOOLGELDE VIR 2026: R33 280.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande  @ R3 328.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R31 616.00
(korting R1 664.00)

PRE-PRIMêR:

GRAAD R vir 2026: R33 280.00 per jaar.

Betaalbaar oor 10 maande  @ R3 328.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R31 616.00
(korting R1 664.00)

GRAAD RR vir 2026: R34 980.00 per jaar.

Betaalbaar oor 10 maande @  R3 498.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R33 231.00
(korting R1 749.00)

GRAAD RRR vir 2026: R38 340.00  per jaar.

Betaalbaar oor 10 maande @  R3 834.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R36 423.00
(korting R1 917.00)

GRAAD RRRR vir 2026: R38 926.00 per jaar.

Betaalbaar oor 10 maande @  R3 896.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R36 980.00
(korting R1 946.00)

NASKOOL LAERSKOOL:

Naskoolgelde vir 2026: R17 710.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R1 771.00 per maand.

Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R16 824.50 (korting (R885.50)

Dagtarief vir toevallige besoekers R150.00 per middag, voor of op die toepaslike dag by die finansiële kantoor betaalbaar.

1 Dag per week R540.00 per maand.
2 Dae per week R1050.00 per maand.
3 Dae per week R1 574.00 per maand.

NASKOOL PRE-PRIMêR:

Naskoolgelde vir 2026: R17 710.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R1 771.00 per maand.

Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R16 824.50 (korting (R885.50)

Dagtarief vir toevallige besoekers R150.00 per middag, voor of op die toepaslike dag by die finansiële kantoor betaalbaar.

1 Dag per week R540.00 per maand.
2 Dae per week R1050.00 per maand.
3 Dae per week R1 574.00 per maand.

Bemarkingsgeleenthede:

Advertensiemoontlikhede

Ons bied verskeie bemarkingsgeleenthede vir huidige, asook potensiële nuwe borge aan. U reklame by die skool bereik op ʼn gereelde basis ʼn direkte teikenmark. Die ondersteuning wat u op hierdie wyse aan ons leerders en skoolgemeenskap bied, hou vir u organisasie al die bemarkingsvoordele en gepaardgaande groei in. Deur u ondersteuning, help u ons om die nodige fondse te genereer om ons ideale te bereik en om sodoende te verseker dat ons leerders steeds die beste onderrig op akademiese- , sport- en kulturele gebied ontvang. Ons nooi u om deel te word van ons innoverende bemarkingsveldtog om sodoende pro-aktief ʼn wen–wen verhouding vir beide partye te bewerkstellig.

agsdix-null
Nuusbrief

Die nuusbrief word elke Vrydag elektronies aan elke gesin in die skool uitgestuur. U advertensie word in die nuusbrief geplaas.

agsdix-null
Dagboek 2026

Elke leerling ontvang ‘n dagboek vir die jaar waarin al die datums van gebeure aangeteken is en wat dien as ’n huiswerkboekie. Tussen “elke kwartaal” is daar advertensiespasies beskikbaar.

Indien u meer inligting oor ʼn spesifieke advertensie wil bekom, is u welkom om my enige tyd te kontak.

Marica Botha by: bemarking@wouwtjies.co.za