- Leerdertal – 969.
- Akademiese Sewekamp (AHMP) wenners.
- Sport: Netbal: o.13 A eindig derde in Gauteng.
- Sport: Rugby: eerstespan speel Bloubul semi-finaal. o.10 A speel in finaal Bloubul.
- Wat Nouw? Skoolkoerant behaal eerste plek landwyd.
- Revue: “Sprokies van ‘n Stadskind”.
- Eerste iPad-onderrig deur onderwysers.

Wat Nouw? Skoolkoerant

Revue: “Sprokies van ‘n Stadskind”