• Rekordgetal van 127 gr. 1- leerders.
  • Poste: 19 GDE – onderwysers. 23 BL – onderwysers. 11 Pre-primêre – onderwysers. 5 Terrein & admin (GDE). 16 Terrein & admin (BL).
  • Eerste rugbyspan wen die “Blou Bulle” trofee (Provinsiale wenners). Bondedag: eindig derde.
  • Ontvang platinum- sertifikate vanaf die Adjunkminister van Onderwys vir negende agtereenvolgende jaar wat ons die Groen Vlag (herwinning) kry.
  • Leerdertal op laaste dag: 935 (vanaf gr. RRR to gr. 7).
  • Swem: A-span wen liga tiende agtereenvolgende jaar.
  • Wouwtjie Kunstefees: 370 deelnemers.
  • Redenaars: (Radikaal), twee Nasionale wenners.