- Eerste voltydse “ITC”- koördineerder op die terrein.
- Ontwikkel “Gauteng-on-line” sentrum.
- Eerste aanstelling van voltydse Bemarker.
- Ervaar ernstige verkeersprobleme om die skool a.g.v. papierherwinning.
- Nuwe digitale telefoonstelsels word in gebruik geneem.