- Ontvang toekenning van die Burgemeester van Tshwane: “Best Primary School in each District (Academically)”.
- Erkenning vanaf GDE: Een van die Top 7 skole in Gauteng t.o.v. die integrering van E-leer.
- Nuwe klankstelsel in die saal.
- ‘n Tweede naskoolsentrum word gevestig op die terrein.
- ‘n Stormwind waai die ligmaste af.
- Wouwtjie-boekklub word gestig.
- Sportmerieteaand: 750 gaste. Word vir die eerste keer in ‘n ander venue gebou.
- Eerste Ideale Wouwtjie word aangewys.