- Leerdertal: 756.
- 40 skole (AvW se inisiatief) oorhandig briewe oor die geweldsituasie in ons land aan president Thabo Mbeki by die Uniegeboue.
- Eerste Kultuurmerieteaand.
- Leerderraad word “Wouwtjieraad” genoem.
- AvW kry eerste prys in die Bontle ke Botho kompetisie (Distrik).
- Seniorkoor: ATKV-Applous finaal deelgeneem.

Envirouw: Bontle ke Botho-kompetisie