- 120 gr. 1 – inskrywings, vyfde klas.
- Distrik (GDE) stem toe dat die twee aangrensende huise gebruik kan word vir opvoedkundige doeleindes (kleuterskool & personeelbehuising).
- Musiekblyspel: “Mice & Mozart”.
- Musiekblyspel: “David’s rock and Goliath’s Roll”.
- 100 jaar-herdenking van die Anglo Boereoorlog vind plaas in die Amfi – almal neem deel.

Muskienblyspel: “Mice & Mozart”