- Ons provinsie word “Gauteng”.
- Koor – 90 leerlinge.
- Skool vier 70ste verjaarsdag.
- Piekniek op die “Rooiland” met vuurwerkvertoning.
- Drie swemmers ingesluit in Noord-Transvaalspan: Gerhard Zandberg; Emile Verster; Stephan Blomerus.
- Nasionalisering van die onderwys bring groot onsekerheid – sekuriteit van poste; voortgesette standaarde en finansiering is kwelpunte.
- 800 atlete neem deel aan ‘n 15km-padwedloop.
- Beleid van 1:40 onderwys/leerlingverhouding is die “spook” wat mense wegdryf uit die onderwys.
- Augustus: Stig Entrepreneursklub by die skool.

Eerste Entrepreneursklub