by admin | Sep 20, 2020 Atletiekspan wen Wyksbyeenkoms. Stoomtreinrit na Cullinan: Gesinsdag. Eerste Hulpklas begin op 1 Junie. Operette: “Lodilla”. Mnr. R. van den Berg aanvaar die pos as hoof van Laerskool Wierdapark.