
Die Bertus Elspaviljoen word geopen
- Alle ouers, kinders en onderwysers fliek saam by die Fonteine-inry.
- Nuwe paviljoen word amptelik geopen- skool hou kermis!
- 16 Junie – arbeidsonrus. Ouers staan wag om die skool te beveilig.
- Noodtoestand in die land aangekondig.
- Aug: Mnr. R. van den Berg word aangestel as hoof.
- Veiligheidsheining word opgerig.

Mnr. R van den Berg