by admin | Sep 20, 2020 Leerdertal daal met 7%, 20 personeel, 1 buite-kurrikilêre (klavier) personeellid. Ingangsportaal en hoof se kantoor word gemoderniseer. Gedagboek: “St. 5x – seuns kry elk 2 houe weens swak gedrag in die klas en die dogters word ernstig gewaarsku”.