by admin | Sep 20, 2020 Desember word die eerste formele personeelvergadering gehou. Die biblioteek bevat al 250 boeke en ‘n tweedehandse klavier is aangekoop.