by admin | Sep 20, 2020 Mej. M.C.A Kat Mnr. van der Heever verlaat die skool. Die skoolgetalle daal weer tot 68; vanjaar is daar geen kinders in die standerd 6-klas nie. Mej. M.C.A. Kat neem waar as hoof.