by admin | Sep 20, 2020 ‘n Standerd 6-klas word vir die eerste keer ingestel. Skoolfonds is 59 Pond en 56 pennies (R118,45). ‘n Buitelug-klaskamer word opgerig met fondse wat deur die leerlinge ingesamel is.