Wouwtjies lewer twee Blou Bul-rugbyspelers op. Sarel van die Merwe is vroeër die jaar gekies as deel van die Blou Bul 7’s-groep wat in April in Frankryk gaan toer het. Sebastiaan Nel is vir die Blou Bul o.12 A-jongspan gekies. Ons is baie trots op julle manne!