Eerste volwaardige “gemengde”atletiekbyeenkoms. Oud-Wouwtjie, Mariaan de Swardt, nasionale- en internasionale tennisspeler, besoek ons skool. Verefees; 2100 mense. Tot op hede die grootste byeenkoms op ons terrein. Eerste Wouwtjie Kunstefees. Personeelvoorsiening: 19...

Neem vier nuwe lokale in gebruik (langs die swembad). Skool word 90 jaar oud. Groot feesvieringe… Verskeie oud-hoofde, mnre. G. Meyer, R. van den Berg en B. Els besoek ons skool. Eerste koormeester word aangestel. Seniorkoor wen KykNet se “Sing in Harmonie”...

Leerdertal – 969. Akademiese Sewekamp (AHMP) wenners. Sport: Netbal: o.13 A eindig derde in Gauteng. Sport: Rugby: eerstespan speel Bloubul semi-finaal. o.10 A speel in finaal Bloubul. Wat Nouw? Skoolkoerant behaal eerste plek landwyd. Revue: “Sprokies van ‘n...

Rekordgetal van 127 gr. 1- leerders. Poste: 19 GDE – onderwysers. 23 BL – onderwysers. 11 Pre-primêre – onderwysers. 5 Terrein & admin (GDE). 16 Terrein & admin (BL). Eerste rugbyspan wen die “Blou Bulle” trofee (Provinsiale wenners)....

Netbal: o.10 A-span wen Gauteng-Noord liga. o.11 A-span eindig 4de in Gauteng. Bou nuwe paviljoene, nuwe turf – kolfblad, herwinningsterrein skuif buitentoe. Uitstekende ANA-resultate. Eerste Uitkamp.