Uitgawe: 3
Wat Nouw? Blog
Laerskool Anton van Wouw… ‘n skool van akademiese uitnemendheid… hoe gebeur dit? BALANS is álles!
Akademiese uitnemendheid is iets wat elke ouer vir sy kind wíl hê… en dit is wat Laerskool Anton van Wouw bied.
BALANS is álles!
Laerskool Anton van Wouw is toegewyd om nié net akademiese uitnemendheid te bevorder nie, maar om...
10 Topwenke met die pak van ‘n kospakkie
By Wouwtjies glo ons in die waarde van jou gesondheid! Hier volg ‘n paar goue reëls om die pak van...
Videospeletjies en jou kind
By Wouwtjies glo ons in balans! Videospeletjies is 'n gewilde vorm van vermaak vir baie mense,...
Die belangrikheid van emosionele intelligensie by laerskoolkinders in Suid-Afrika
By Wouwtjies glo in die opbou van emotionele intelligensie! Emosionele intelligensie (EI) is die...
Wenke om reg voor te berei vir die eksamen
By Wouwtjies glo ons in goeie beplanning! Beplan jou tyd Wanneer die werk baie is en jy skryf...
Die waarde van goeie Laerskool-onderwys
Laerskool Anton van Wouw is ’n ietwat weggesteekte juweel agter die Brooklyn Mall en in die hartjie van ’n lowerryke, rustige woonbuurt, Nieuw Muckleneuk, in Pretoria. Die skool bied ouers en kinders álles wat hul hart begeer. As waardegedrewe skool, is dit vir ons baie belangrik om ons ouers se goeie opvoeding tuis, binne ons skool voort te sit.
Die ryk geskiedenis van Laerskool Anton van Wouw lê die grondslag vir ‘n opwindende toekoms
Laerskool Anton van Wouw is ’n ietwat weggesteekte juweel agter die Brooklyn Mall en in die hartjie van ’n lowerryke, rustige woonbuurt, Nieuw Muckleneuk, in Pretoria. Die skool bied ouers en kinders álles wat hul hart begeer. As waardegedrewe skool, is dit vir ons baie belangrik om ons ouers se goeie opvoeding tuis, binne ons skool voort te sit.
Die impak van ChatGPT op onderwys
ChatGPT, 'n nuwe taalgebaseerde KI-tegnologie, het baie aandag in die aanlynwêreld gekry sedert...
Top Afrikaanse Laerskool berei leerders voor vir ‘n blink toekoms
Die vele wêreldklas hoërskole in Pretoria behaal jaarliks van die beste akademiese uitslae, nie...