- Eerste volwaardige “gemengde”atletiekbyeenkoms.
- Oud-Wouwtjie, Mariaan de Swardt, nasionale- en internasionale tennisspeler, besoek ons skool.
- Verefees; 2100 mense. Tot op hede die grootste byeenkoms op ons terrein.
- Eerste Wouwtjie Kunstefees.
- Personeelvoorsiening: 19 poste.

Eerste Kunstefees