- Neem vier nuwe lokale in gebruik (langs die swembad).
- Skool word 90 jaar oud. Groot feesvieringe… Verskeie oud-hoofde, mnre. G. Meyer, R. van den Berg en B. Els besoek ons skool.
- Eerste koormeester word aangestel. Seniorkoor wen KykNet se “Sing in Harmonie” kompetisie. Titel: Nasionale Kampioen.
- Swem: A-span wen die liga vir die twaalfde agtereenvolgende jaar.
- o.13 Krieketspan: Titans kampioene (groot skole).
- Sewentien personeellede is opgelei om met iPads te onderrig.
- Optiese vesel word in gebruik geneem: spoed is 100 Mbps.
- 96 personeel (nét 26 is GDE – aanstellings).

Nuwe lokale

Skool word 90. Mnre. G. Meyer, B. Els, C. Henning, R. van der Berg

Seniorkoor wen “Sing in Harmonie” Kompetisie