- Eerste amptelike gr. R – klas word aan die skool toegeken.
- Sestien data-projektors word geïinstalleer.
- Begin bou aan die Rekreasiesentrum.
- 26 Junie: Mnr. Gerhardt Meyer tree af (19 jaar skoolhoof).
- Revue: “Wêreldwye Wouwtjie Reis”.
- 1 November: Ons ontvang ons nuwe hoof: Mnr. Chris Henning.
- Mascot: Willem Wouw.

Mnr. C. Henning

Revue: “Wêreldwye Wouwtjie Reis”

Mascot: Willem Wouw