- Leerdertal: 789.
- Gerhard Zandberg (Oud-Wouwtjie) – brons- en goue medaljewenner (swem) by Statebondspele, besoek ons skool.
- Ernstige tekort aan lokale: Bou vier nuwe lokale aan die westekant.
- AvW word gereken as die top-krieketskool in Pta vanjaar.
- 21 leerders toer na NASA (VSA).
- Mnr. G. Meyer en me. C. Coetzee ontvang pryse in die National Teacher Awards- kompetisie.

Toer na NASA (VSA)