
80ste Verjaarsdag
- Skool se 80ste verjaarsdag. Hou Boeresport en ‘n gróót partytjie!
- Nuwe vak: Kinetika.
- Draadheining om die skool vervang met nuwe, veiliger en “meer estetiese” heining.
- Provinsiale wenner van die “waste management” afdeling (Bontle ke Botho-kompetisie) – ontvang R50 000,00.
- IQMS ingestel.
- Nuwe vak: Tegnologie.
- Wen Akademiese Sewekamp by AHM.
- Eerste “Smartboard”- opleiding.
- Seniorkoor: ATKV – Applous, 2de plek behaal.
- Con Spirito – revuegroep verower 2de plek Nasionaal.
- Elke klas kry ‘n rekenaar & internet.
- Installeer 1ste twee Smartboards.
- Kleuterskool: twee nuwe klasse aangebou.
- Bou en beplan eerste interaktiewe Webbladsy vir AvW.
- Skaakspan o.11: Distrikwenners.
- Revue: “Wragtig Tagtig”.
- Skool ontvang “Groen Vlag” vir Herwinning.
- Gr. 3 – klas kry Nasa-rekenaar en kommunikeer daagliks met Nasa oor hul ruimteprogram. Me. A. Fourie se naam kom op ‘n steen by Kennedy-Ruimtesentrum.

Revue: “Wragtig Tagtig”

Bestuurspan: Skool 80 jaar oud