- Leerlingtal: 726.
- Eerste “English Tea”.
- Eerste Verefees!
- Rekord – drie dogtertjies uit personeelgeledere op 20 Junie gebore – D. Purchase se tweeling en W. Malan se dogtertjie.
- Vier nuwe lokale word langs die swembad gebou.
- Revue: Reënboogrits – in Aula (720 leerders neem deel).

Eerste “English Tea”

Eerste Verefees

Revue: Reënboogrits