- Leerlingtal: 678
- Anton van Wouw Kleuterskool open amptelik op hul nuwe perseel.
- Drie klasse word in die Voortrekkersentrum gehuisves.
- Skool word 75 jaar oud.
- Skadunette in die amfi opgesit.
- Die hele skool gaan op ‘n treintoer na Warmbad.
- Eerste “Afrikaanse Ekspo”.
- Produksie: “Beauty and the Beast”.
- 11 November: Millenniumfees: Lugballonongeluk – met Genade geen ongevalle nie.

Kleuterskool open

Skool word 75 jaar oud