- Eerste keer in baie jare meer as 600 leerlinge.
- Skuif hoofingang ook na Deystraat, a.g.v. bou van Brooklynsentrum.
- AvW begin leiding neem in die distrik t.o.v. die akademie.
- Eerste gr. 2-toer na Loskopdam.
- Eerste “Speech Festival” gr. 1 – 7.
- AvW word genooi om aan die Europese Ekspo vir Jong Wetenskaplikes in Portugal te gaan deelneem.