- Leerlingtal: 570
- Vierde gr. 1- klassie, “personeelkamer” nou ‘n weermagtent!
- Besluit om nuwe adminblok te bou langs die saal.
- Projekskool vir “uitkomsgerigte onderwys”.
- Revue (Die Blink Môrester) eerste keer opgevoer in die Staatsteater.
- Alle tydelike poste word opgeskort – a.g.v. “gebrekkige fondse in die staatskas”.
- Kwalifiseer vir Adjunkhoofpos.
- Nuwe Admingebou word geopen.

Mnr. H. Coetzee eerste Adjunkhoof

Nuwe Admingebou word geopen