- Gr. 0 – slagorkes tree op.
- Penny Heyns besoek ons skool (dubbele goue medalje-wenner Olimpiese Spele)
- Besluit om Engels Tweede Taal onderrig vanaf 1997 op te gradeer na Engels Eerste Taal onderrig (gr. 4 – 7).
- Ekspo: algehele wenners.
Seniorkoor en orkes: algehele wenners op Pta Eisteddfod. - Eerste skool in S.A. om “Future Kids” te kontrakteer om rekenaargeletterdheid as vak aan te bied.
- SAOU bied eerste Hoofde Simposium aan.
- Oud-Wouwtjie, Jean-Jacques Terblanche, wen goud in Olimpiese Spele (200m medley in swem)

Eerste “Future Kids”