
Amfiteater onthul
- Gr. 1 – inname slegs 50 leerlinge.
- Op 18 Maart word ons nuwe amfiteater ingewy.
- Eerste demokratiese verkiesing in ons land op 27 April. Skoolvakansie: 25-29 April.
- “Griep-epidemie” ontwrig die hele skool (Junie).
- Ons skool neem ‘n “minderbevoorregte” skool aan en raak betrokke by Volwasse Basiese Onderwys.
- Ekspo vir Jong Wetenskaplikes: ontvang toekenning vir beste prestasie vir laerskole in Noord-Transvaal.
- Eerste Opedag.
- Revue: Lappiesklanke.

Me. Mimi Coertse onthul die amfiteater

Revue: Lappiesklanke