- Skoolfonds: R400 p.j.
- Alle openbare skole word “Model C- Skole”.
- Wen die Skooltuine-kompetisie 1991 (Genootskap Oud-Pretoria).
- Retief Burger (in St. 5) en Rohan Marais reël Gholfdag en samel R900 in vir die skool.
- Revue – “Die Mooiste van Als”.
- Eerste Pa-en-seun-kamp en Ma-en-dogter-dag word gehou.