by admin | Sep 20, 2020 Mnr. G. Meyer Mnr. Gerhardt Meyer word aangestel as hoof. Leerlingtal: 518. Rekenaargesteunde Wiskunde-onderrig begin. Eerste Wouwtjie-kultuuraand. Eerste Kerkafsluiting vir St. 5 – leerlinge.