by admin | Sep 20, 2020 Leerlingtal: 531. Nuwe voedingsgebiede is Constantiapark en Waterkloofglen. Nuwe nommers in atletiek: hoogspring, verspring, gewigstoot, hekkies,krieketbalgooi, 600m en 1200m.