by admin | Sep 20, 2020 Leerlingtal: 466. Drie skooltermyne word ingestel. Skoolkoor (65 lede), orkers en slagorkes. Direkteur van Onderwys, prof. J.H. Jooste, onthul gedenkplaat by die gedenkingang vir 50ste verjaarsdagvieringe. Skoolkoor