
Mnr. W.W. de Vos
- Mnr. W.W. de Vos word hoof.
- Leerlinge: 558.
- April: Antoria-seunskoor word gestig (40 seuns).
- Antonia-seunskoor toer deur die Noord- en Oos-Transvaal (onder die leiding van mej. Wilna Stapelberg) en laat ‘n plaat sny.
- Tennis eerstespan wen die liga. Danie Visser wen die enkelkampioenskap.
- 466 leerlinge. Daar is nou soveel leë klasse, dat die kliniek van die skoolsielkundige en voorligtingsdiens tydelik hier gevestig word.
- Staatskwekery skenk 100 inheemse bome en baie struike.
- Ouers meet die atletiekbaan uit.
- St. 5’s skenk vier draaitafels en ‘n kamera.

Antoria Seunskoor